Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Clanwilliam

Africa Hinterland Unit 1

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Africa Hinterland Eenheid 1 is in Clanwilliam Hills geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag. Die hoof- en tweede slaapkamer is gemeubileer met dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei.

Ander geriewe sluit in TV, Netflix, WiFi, 'n eetarea, 'n sitkamer met ruim sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, 'n braai-area en 'n swembad. Daar is veilige parkering op die perseel.

Hierdie huis is geleë binne die Clanwilliam Hills privaat sekuriteitskompleks en het 'n 180-grade-uitsig oor die Clanwilliamdam en die Sederberge in die weste.

Daar is patrolliewagte en 'n moderne kamerastelsel wat deur 'n reaksie-eenheid gemonitor word. Vir watersport-entoesiaste is daar ook genoeg parkering vir bote beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Hinterland Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dca9527b670c8a9bcd2ea268c43dc59d189b4b19932ffd0be10d967721d9ae5aa582c395aeec86650656a55eaa0bfd52f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 5 Flora Drive Clanwilliam Hills 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.194461739206 18.889270736746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang