2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Pieter Hugo Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 on Pieter Hugo is in die Paarl geleë en bied verblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel is op die eienaar se perseel en beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek vir 2 gaste het. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis-area is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n toonbank waar gaste etes kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die woonstel is 4,5 km vanaf Fairview Wine en Cheese-plaas, 11,3 km vanaf Nederburg Wynplaas en 2,1 km vanaf die Frater Square Winkelsentrum. Paarl Mall is 2,7 km weg en die Old Rembrandt Winkelsentrum is 6,3 km weg. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe wat 46,7 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Pieter Hugo Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 on Pieter Hugo het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Pieter Hugo Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang