Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Mostertdrif

5 Seasons Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Natasja M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Pleasant, comfortable. Pleasant stay. Beautiful house and surrounding area, including the mountains. Friendly, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Perfect. Very nice and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik. Die gastehuis is geleë in 'n pragtige area met baie om te doen. Ons verblyf was 'n baie aangename ervaring. Die gasvrou het ons vriendelik onthaal. Die fasiliteite is skoon en in werkende orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
5 Seasons Guest House
Baie dankie.

Mitch H
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Very good. The stay was great, the room was clean and well looked after. Overall, a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernalee M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

It was more than I expected. I enjoyed my stay. The estate is beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cilani I
1 nag
4.6
Jul 2025

Mooi plek. Heerlike ontbyt. Goeie oornagplek. Heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf
3.2
Des 2025

Teleurgesteld het ek meer verwag. Self-inteken was swak gekommunikeer en sleutels was nie waar dit veronderstel was om te wees nie. Lank gesukkel om kontak te maak met 'n verteenwoordiger van die gastehuis. Kamers het nie handdoeke gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Wonderlik, lekker breakfast en baie mooi kamer. 5 Seasons was wonderlik. Dit is baie goed geleë in Stellenbosch. Die gasvrou is vreeslik vriendelik en jy voel sommer welkom. Sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
5 Seasons Guest House
Baie dankie, tot ons weer ontmoet.

Deon K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Lekker. Lekker bed en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gasvry, heerlike swembad, wonderlike gasvrou. Dit was 'n wonderlike ervaring .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 033
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 033
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 033
per nag (plek vir 1)
Bespreek

60 van der Stel Street, Mostersdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf310d433fe41ab8cf8c4fba534004e8ea8f16eef9c415af8b53b6b6d225cdb83ee44182b39a7bdb57db4632da39d3b4fae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 033 per nag (plek vir 1) 27 5 1 5 60 van der Stel Street Mostersdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.935731846622 18.883430063725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang