Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Mostertdrif

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Mostertdrif van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Mostertdrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mostertdrif.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mostertdrif akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mostertdrif Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mostertdrif Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif

Summerwood Guest House is in Stellenbosch. Dié historiese dorp in die Wes-Kaap word deur amfiteaters en pragtige bergreekse omring. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, is die oudste wynroete in Suid...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mostertdrif

Akkerdissie Gastehuis is in 'n rustige woonbuurt van Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied selfsorgverblyf na aan die Eersterivier en Jonkershoekvallei. Ons bied verblyf in kamers wat stylvol versier is, elkeen m...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mostertdrif

The Stables Lodge is in die stil woonbuurt, Mostertsdrift, net 5 minute van die prentjiemooi middedorp af geleë. Die gastehuis bied panoramiese uitsigte op die omliggende berge en 'n hartlike verwelkoming van jou I...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mostertdrif

Jonkershoek Retreat is 'n huis wat smaakvol versier is, omring is deur natuurskoon en in 'n privaat kompleks in Stellenbosch geleë is. Jonkershoek Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wa...

30% af Weeksdae!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif

House of House is 'n unieke gastehuis in Stellenbosch wat ongeëwenaarde verblyf met styl en gemak in die hartjie van die Kaapse Wynlande bied. Ons is toegewyd tot die kuns van die lewe en skep 'n pragtige en gerief...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mostertdrif

Villa Stellenbosch is 'n pragtige villa in 'n boomryke laan naby die historiese en besige Stellenbosch-dorp. Die villa is goed ingerig, ruim en lugtig met 'n lieflike swembad, tuin en 2 privaat stoepe waar gaste kan...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mostertdrif

Heritage House bied selfsorgverblyf in Stellenbosch, 'n historiese dorp in die Wes-Kaap wat deur majestueuse berge omring word. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, die oudste en langste wynroete ter ...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mostertdrif

Van der Stel Akkommodasie is naby die hartjie van Stellenbosch. Gaste kan dié studentedorpie met sy talle museums, kunsgalerye, kurio-winkels en historiese geboue verken. Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer...

15% af Winteraanbod!
VanafR2 150
R1 828
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mostertdrif

Van der Stel Manor is 'n lieflik gerestoureerde Kaaps-Hollandse huis wat uit 1910 dateer. Dit is in 'n eksklusiewe woonbuurt in Stellenbosch naby die dorp. Die luukse kamers het lugversorging en is stylvol ingerig....

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mostertdrif

Artistic Jonkershoek Home bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamer-huis in die blaarryke Mostersdrif in Stellenbosch. Die ligging bied maklike toegang tot die middedorp met winkels, kafees en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mostertdrif akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za