50 @ Spiral Walk Guest Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annke Y
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Clean, quiet and safe. I enjoyed the stay very much. The cottage was clean, tidy and well stocked with everything I needed. Everything was working. The area is quiet and safe. The host was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Dankie Annke, ek waardeer jou mooi resensie.

Adriaan G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uitstekend, lekker bederf. Baie lekker gebly, vriendelike diens en lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie - ek waardeer dit!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ek waardeer dit.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Beste Tini, Baie dankie vir jou gunstige resensie. Dit word waardeer.

Chris K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great location and just what individual travellers need. Convenient location and no disturbance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir die positiewe resensie - word waardeer!

Lin-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, skoon, lekker. Baie lekker slaapplek, ons sal beslis terug gaan! Baie oulike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir julle mooi resensie - dit word waardeer!

Henrico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Christa is 'n fantastiese gasvrou. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit baie!

Warren G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfect for my needs. I was very comfortable and the host was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Thank you for the great review - it is much appreciated.

Lisinda L
1 nag
5.0
Jun 2025

Netjies en veilig. Pragtige gastehuis in 'n stil en veilige area. Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid is pynlik netjies! Heerlike eetgoedjies is vir ons neergesit. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel. 'n Bonus is dat dit baie naby Afriforum teater is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilig, vriendelik, bedagsaam, gerieflik, privaat, netjies. Die beste plek om te oornag met die beste gasvrou. Die voorsiening wat ons saam geneem het, het ons net so huistoe geneem, want daar was voorsiening gemaak deur die gasvrou en aan elke ding gedink om dit vir ons so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Niks uit sy plek uit nie, netjies, veilig, privaat en 'n ekstra bederf. Dit is my nr 1 verblyfplek as die geleentheid hom weer voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Beste Ria, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit was net 'n plesier om sulke oulike gaste soos julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2389e0f5229046faa7281ec8df3df28d76d8a9e144b20545c80c22028401ed0f45fb23dc11753c7c8e6700cd39930f9866f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 50 Spiral Walk Walk Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.764876884442 28.252749575463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang