+17
Selfsorg in Menlo Park

50 @ Spiral Walk Guest Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kelvin T
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

It was conveniently located to the bowls clubs I played at. It was very comfortable. During the day I was at a bowls tournament; however, I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs. Sal enigietyd aanbeveel. Het goeie kommunikasie en my baie vriendelik ontvang. Pragtige perseel wat uitstekend instandgehou word. Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Beste Casper, baie dankie vir die mooi resensie! Ek waardeer dit ongelooflik!

Nicolette K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Rustig. Ek het so lekker gebly! Uitstekende diens en pragtige verblyf. Alles was so netjies en Christa het soveel moeite gedoen om te verseker dat die ervaring aangenaam is. Ek sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ek waardeer dit ongelooflik baie. Jy was so 'n aangename gas - jy is altyd weer welkom!

Marius O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Beste gasvryheid! Het heerlik gebly! Gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Beste Marius, baie dankie vir jou gunstige resensie. Ek waardeer dit baie! Groete

Leonie R
1 nag
5.0
Feb 2026

Perfekte verblyf. Netjies en heerlik gerieflik. Vriendelike gasvrou, alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie! Word waardeer.

Renee S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

'n Pragtige plekkie in 'n stil woonbuurt, maar naby die Greenlyn sentrum. 'n Perfekte plekkie in die rustigste omgewing denkbaar met die mooiste tuin. Alles wat mens nodig het, plus bederfies. Ek sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou gunstige resensie - ek waardeer dit ongelooflik!

Annke Y
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Clean, quiet and safe. I enjoyed the stay very much. The cottage was clean, tidy and well stocked with everything I needed. Everything was working. The area is quiet and safe. The host was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Dankie Annke, ek waardeer jou mooi resensie.

Adriaan G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Uitstekend, lekker bederf. Baie lekker gebly, vriendelike diens en lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie - ek waardeer dit!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ek waardeer dit.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
50 @ Spiral Walk Guest Cottage
Beste Tini, Baie dankie vir jou gunstige resensie. Dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Spiral Walk Walk, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2389e0f5229046faa7281ec8df3df28d76d8a9e144b20545c80c22028401ed0f45fb23dc11753c7c8e6700cd39930f9866f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 50 Spiral Walk Walk Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.764876884442 28.252749575463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang