+69
Selfsorg in Kloofendal

50 Galena Avenue

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Prasanth S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Exceptional. Excellent stay. Warm welcome by the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Excellent. Everything was just as advertised. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2026

Not again. It was fine, yes just fine but not great. The furniture is tacky and damaged, not cared for or repaired. The linen is torn and patched. The duvet is too small for the beds. Two people on the king bed with a double bed duvet. The containers with coffee and tea are dirty and there is no coffee or anything in the room. Our room that was meant to sleep four was a joke. It was squashed and really not for four people. The shower pressure is shocking, weak and pathetic. When you arrive at the gate there is no buzzer for them to open; you just hoot and hope for the best. It's more like a guest house and you never see the owner, just the domestic worker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jacobus V
Kort verblyf
3.2
Mrt 2025

Sal nie weer daar bly nie. Nie baie goeie waarde vir geld nie. Daar is beter opsies.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Frik B
1 nag
2.6
Jan 2025

Frustrerend. Grillerig. Geen handdoeke in kamer, komplimentêre koffiehouer kon nie deur my of gasvrou oopgemaak word nie. Die koffie wat verskaf is, is oud en verslaan, geen melk. Beddegoed is geskeur, stortgordyn het black mould op onderkant. TV se afstandbeheer werk nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Belinda K
1 nag Gesin met tieners
1.4
Jan 2025

Die ontvangs was baie vreemd en kortaf. Nadat ek gebel het die aand dat ons nie. Die ontvangs was baie vreemd en kortaf. Nadat ek gebel het die aand dat ons nie warm water het nie, asook ge-WhatsApp het, was ek tot nou toe geïgnoreer. Bekers vir die koffie was gechip. Ek moes vra vir toiletpapier.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jacques R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kamers is baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnelle D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Netjies, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste kamer. Alles was skoon en netjies. Ons kamer was baie ruim en daar was genoeg plek om die kinders vrylik te laat beweeg. Daar was nie 'n bad nie, maar ons kinders stort gemaklik. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Rustig met alles tot jou beskikking. Vriendelike diens van begin tot einde! Het van die begin af tuis gevoel. Gaan uit hul pad om jou te help met enige navrae en dit vir jou gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Rustig en lekker. Die eienaar, haar man en die staf was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 932
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 932
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 932
per nag (plek vir 3)
Bespreek

50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db9becc884a9da68b15b78e196aef73a158cc8a97e66d79630c2677e1fc17c9cf0f15c571902eee148d996d24cd612b378c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R932 per nag (plek vir 3) 12 5 1 4 50 Galena Avenue Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.125695498503 27.874349579738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang