2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
501 Signature is 'n luukse selfsorgwoonstel in die gesogte Signature-gebou in die lewendige buurt De Waterkant.
Hierdie oopplan-woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitkamer met 'n TV. Lugversorging is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met buitesitplek geniet. Hierdie elegante eenheid plaas gaste binne maklike bereik van restaurante, kafees, die V&A Waterfront en groot besienswaardighede soos die Tafelberg-kabelkar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 501 Signature het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang