Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders onder 18 jaar bly gratis.
Let wel:
- Die balans is 1 maand voor die inklokdatum betaalbaar.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet saam met die balans 1 maand voor die inklokdatum betaal word. Dié deposito sal binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word indien daar gaan skade aan die eiendom of perseel is nie.
- 'n Skoonmaakdiens is teen R350 per dag beskikbaar op Sondae en openbare vakansiedae en moet vooraf bespreek word.
- Groepe onder 23 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Geen geleenthede of partytjies mag gehou word nie.
Die woonstel word via 'n hysbak bereik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang