+12
Selfsorg in Atlantiese Seekus

506 The Granger

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Granger Bay Boulevard, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

506 The Granger is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die eksklusiewe Waterklub-kompleks in Grangerbaai, aan die Atlantiese kus, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het lugversorging en is op die grondverdieping. Dit het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die woonstel het parkeerplek en oorgenoeg besoekersparkeerplek binne die kompleks. Die kompleks is net 350 m vanaf die V&A Waterfront, en die verblyf bied maklike toegang tot MyCiTi-bushaltes.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • Granger Bay Boulevard, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 025
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 025
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 025
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Granger Bay Boulevard, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7f70038c4bde73c58b40410be5f08d62b7d21266b10713d28f66509abac80185effb14b169c208af0deb0f6a5018bd7480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 025 per nag (plek vir 2) Granger Bay Boulevard Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.900106683738 18.412048114228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang