51 Beach Break
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Rd, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
51 Beach Break is 'n pragtige woonstel op die boonste verdieping aan die strand in Bloubergstrand en bied panoramiese uitsigte oor die see en Tafelberg.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop na 'n lieflike balkon met buitesitplek wat spog met pragtige uitsigte oor die baai. Dit dien as die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of net te ontspan met 'n glas wyn na 'n besige dag. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Birkenhead Rd, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Birkenhead Rd, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang