3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
513 on Mulberry is 2,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal geleë. Dit is in Moreleta Village geleë - 'n baie veilige area met 'n sekuriteitsbeheerde ingang. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, hospitaalbesoekers of as 'n oornagstop vir reisigers.
Die gaste-suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n derde gas. Die aparte badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer het geriewe om etes warm te maak, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
In die sitkamer is daar 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler en gaste kan van die gratis WiFi in die eenheid gebruik maak.
Die suite kyk uit oor die swembad en gaste het toegang tot braaigeriewe gedurende hul verblyf.
Sekuriteit patrolleer in dié area vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rudi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 513 on Mulberry het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
513 Mulberry Street, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang