6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stella Maris is 'n pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in Amanzimtoti.
Hierdie eenheid met slaapplek vir 6 persone het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. Daar is pragtige see-uitsigte vanuit die sitkamer en slaapkamers. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met granietoppervlakke, mikrogolfoond, yskas en wasmasjien. Ander geriewe sluit in 'n TV met opsionele DStv-konnektiwiteit en 'n DVD-speler. 'n Daaglikse fooi sal van toepassing wees om DStv te aktiveer.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en skottelgoeddoeke saambring. Rook is verbode in die woonstel, maar slegs op die balkon.
Let asseblief daarop dat die gebou 'n geen-troeteldiere-beleid het. Binne die kompleks het gaste toegang tot 'n swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Daar is kelderparkering in hierdie hoogs beveiligde gebou met 24-uur-sekuriteit.
Stella Maris is naby winkels, vermaak en eetplekke geleë. Dit is 1 km vanaf Spur, Toti-winkelsentrum, Waterworld, kegelbaan en speletjiesarkade, 5 km vanaf Galleria-winkelsentrum, ysskaats, flieks en restaurante, 35 km vanaf Pavillion-winkelsentrum en 45 km vanaf Gateway-winkelsentrum. King Shaka Internasionale Lughawe is 55 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 157
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Stella Maris, 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang