+14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Thys B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflik. Baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ons het baie lekker gebly! Sal vir seker weer! Ons sal vir seker weer daar gaan bly! Ek dink dit sê alles! My man sê die bed slaap ongemaklik, maar ek het soos 'n klip geslaap. Alles was maklik en hulle was so gaaf dat ons vroeër kon inboek en ons goed daar los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir mooi woorde

Adri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Safe and quiet, clean unit. Safe, quiet area. Actual place looks just like the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Rustig en baie gerieflik. Die eenheid was baie gerieflik ingerig en het aan alle behoeftes voorsien. Skoon, netjies, ruim en die ligging was puik. Defnitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Baie dankie vir mooi woorde.

Charlize P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie veilig gevoel, alles is daar wat mens nodig het. Sal beslis weer boek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir mooi woorde

Archie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Clean and quiet. Quite no hustle and the place is close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Thanks for your kind words.

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi resensie.

Ronelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Veilig en rustig. Woonstel is gerieflik ingerig vir 2 mense. Naby aan Kloof hospitaal. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi resensie.

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflik, veilig. Baie gerieflike plek. Volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die resensie.

Deon B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2026

Onaanvaarbaar, netheid kort baie aandag. Die plek het duursame meubels, beddegoed en toebehore. Daar was ongelukkig niemand wat ons ontvang het nie. Die slaapbank was vuil (vol krummels of iets). Die bed in die slaapkamer was nie behoorlik opgemaak nie en die laken is nie skoon nie. Die bed se matras sak af, dit lyk of die bedbasis stukkend is. Vir een of ander rede is daar 'n houer met krummels en een beskuit, maak dit vol of verwyder dit liewer. Dit is 'n mooi plek met potensiaal, maar die netheid was 'n groot negatief.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

545 Gariep Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9875bf3999385126516bc7018fefc73ad7f244b0ecc11ee55efc7c0a53d98e8ce707964b964f993237b50f6815fa4a23525d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 545 Gariep Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.812699497998 28.271481260119

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang