+14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Archie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Clean and quiet. Quite no hustle and the place is close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Thanks for your kind words.

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi resensie.

Ronelle E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Veilig en rustig. Woonstel is gerieflik ingerig vir 2 mense. Naby aan Kloof hospitaal. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi resensie.

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflik, veilig. Baie gerieflike plek. Volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die resensie.

Deon B
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2026

Onaanvaarbaar, netheid kort baie aandag. Die plek het duursame meubels, beddegoed en toebehore. Daar was ongelukkig niemand wat ons ontvang het nie. Die slaapbank was vuil (vol krummels of iets). Die bed in die slaapkamer was nie behoorlik opgemaak nie en die laken is nie skoon nie. Die bed se matras sak af, dit lyk of die bedbasis stukkend is. Vir een of ander rede is daar 'n houer met krummels en een beskuit, maak dit vol of verwyder dit liewer. Dit is 'n mooi plek met potensiaal, maar die netheid was 'n groot negatief.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende selfsorg eenheid. Uitstekende selfsorg eenheid. Alles wat nodig is, is in die eenheid. Gasvrou is baie gasvry en vriendelik. 10 ster gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir mooi woorde

Jacqueline W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Naby hospitaal. Lekker naby geleë aan Kloof hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir mooi woorde.

Amanda C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie dankie, ons het lekker gebly. Die plek is oulik, skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Dankie vir die mooi woorde

Eurika V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie mooi, ruim, veilig, bekostigbaar en 'n moet bly. Ek kan nie glo dat hierdie 1 slaapkamer prag plek met kombuis en alles wat mens benodig teen hierdie goedkoop prys beskikbaar is nie. Dit is 'n ongelooflik mooi en ruim woonstel. 'n moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit.

Bok E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Naby hospitaal, vermy al die verkeer. Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalien
545 @ Gariep
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

545 Gariep Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9875bf3999385126516bc7018fefc73ad7f244b0ecc11ee55efc7c0a53d98e8ce707964b964f993237b50f6815fa4a23525d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 545 Gariep Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.812699497998 28.271481260119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang