55 On Main
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 55, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 155 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
55 On Main bied verblyf in 'n hotel in Vishoek op die hoek van Kusweg en die Hoofweg. Die hotel is in Vishoek se middedorp en net 180 m van Vishoek se strand af.
Verblyf word in 5 Luukse Koningingrootte-kamers met en suite-badkamers, en 2 Luukse Woonstelle gebied. Die en suite-kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, leefarea en klein balkon. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Slim-TV met Netflix.
Die woonstelle het elk 'n selfsorgkombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Elke woonstel het 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitarea vir 2 addisionele gaste. Die woonstelle het ook elk 'n Slim-TV met Netflix. Daar is WiFi in die hotel en veilige parkeerplek word voorsien.
Die verblyf is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe. Dit is die ideale basis vanwaar die skiereiland met sy mooi strande, die pikkewyn by Boulders Beach, Simonstad, Kommetjie, en die Kaappunt Natuurreservaat verken kan word. Besoekers wat lief is vir watersporte sal mal wees oor die strande en die warmer seestrome.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Richelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofweg 55, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 55 On Main het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 55, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom