5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 The Dunes Resort, 1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
57 @ The Dunes is ’n pragtige en goed toegeruste selfsorgdupleks in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Hierdie oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai en langs die N2 na Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied privaat toegang tot ’n Blouvlagstrand en daar is ’n splinternuwe stranddek waar gaste skemerkelkies kan geniet. Die strand is naby die eenheid en gaste stap deur ’n inheemse woud-area om daar uit te kom. Daar is ook 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord.
Die dupleks bied verblyf aan tot 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die eerste badkamer het ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer op die grondverdieping het ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ’n etenstafel en stoele. Die sitarea het sitplekke en ’n platskerm-TV. Daar is ook ’n slaapbank in die sitarea wat geskik vir ’n klein kind is.
Die eenheid het ’n privaat tuin en ’n onderdakbraai-area met ’n ingeboude-braai, sowel as onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 295
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 57 The Dunes Resort, 1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 57 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 The Dunes Resort, 1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang