6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, 571 B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Matimba Private Lodge 571B, met 'n asemrowende uitsig, bied 'n rustige ontsnapping met sy moderne ontwerp en luukse geriewe. Perfek vir gesinne of groepe van tot 6, beskik hierdie lodge oor 'n privaat plonspoel, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim buite-vermaaklikheidsarea. Gaste kan toegang tot die gholfbaan, swembaddens en restaurant geniet, of 'n safari-avontuur direk vanaf die lodge aanpak.
Buite is 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai, wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en kwaliteit tyd saam te geniet. Hierdie patio lei na 'n houtdek met 'n uitnodigende swembad wat perfek uitkyk oor die omliggende bosveld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Muzi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Portia Shabangu Road, 571 B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Matimba Private Lodge 571B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, 571 B Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang