Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 59 Mark Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

59 Markstraat is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis in die hartjie van Prins Albert. Hierdie oulike kothuis is binne loopafstand van alles in Prins Albert geleë, behalwe die Spar wat 'n kort rit in die pad af is.

Hierdie pragtige, 200 jaar oue woning het sy sjarme behou in die vorm van sy oorspronklike Oregon-dennehoutvloere, deure en vensters, sowel as in die rietplafonne wat die plek koel in die somer hou.

Hierdie bekostigbare 2-slaapkamer-akkommodasie bied slaapplek vir 4 mense en daar is een groot, volledige badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstoof met mini-oond, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n eetkamertafel in die kombuis met 4 stoele. Die voorstoep kyk uit oor die groot ou kerk, en daar is 'n braai-area.

Indien u opsoek is na verblyf vir 'n groot groep van tot 10 mense, kan 57 Markstraat en 59 Markstraat saam verhuur word aangesien dit 2 eenhede langs mekaar is. Gaste word aangeraai om by hul agent navraag te doen indien hulle 'n kwotasie vir hierdie opsie wil ontvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elmien B
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantasties. Yolande is baie bedagsaam en dink aan alles, selfs lampies vir kragonderbrekings. Prince Albert is 'n pragtige dorp met baie besi...
Sien meer
Des 2025
Ronel D
Saam met lewensmaat
4.8
Prince Albert is 'n pragtige dorpie - ek. Spesiaal om in 'n ou historiese tipe huis te kon bly. Wel netjies en gemaklik.
Aug 2025
Clive N
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker quiet. Had a lekker stay. The lights, however, were rather dim.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Antoinette J
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was gerieflik naby aan dit waarvoor ons gejaag het. Die ligging en netheid is goed. Ek voel net dat die prys effens belaglik is vir geen TV geriew...
Sien meer
Aug 2025
Dirk H
Gesin met klein kinders
4.2
Rustig en stil. Baie goed geleë. Kort net 'n besem en mop in die huis vir gebruik. Res heeltemal in orde.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 59 Mark Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 59 Mark Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek

59 Mark Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZmM0ZGYwLTZmMTUtNDkxMS1iZjUxLTg3MDNhM2UxY2VmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 59 Mark Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.227537195308 22.029632925983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang