LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+61
Gastehuis in Mulbarton

59 on True North Guest Rooms   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Werner J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het onmiddellik tuis gevoel en die kamer is pragtig, kraakvars en skoon. Oase. Amazing! Ons is sprakeloos oor die fantastiese ontvangs van Kobus en Elsarina, asook die smaakvolle interieur en wit beddegoed. Heerlike ontbyt. Liefdeskos! Ons gaan definitief weer daar oorslaap. Binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Bekostigbaar, vriendelike ontvangs, soos altyd. Skoon, netjiese en veilig! Al was ons net een aand by 59, het ons heerlik gebly, soos altyd. Dit was ons derde besoek. Die gasheer is altyd baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrinda B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Home away from home. Ek kan 59 on True North 100% aanbeveel. Dit was lekker, rustig en mooi skoon. Cobus was baie gaaf en so vriendelik. Baie dankie. Ons sal sommer gou weer in die toekoms kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Value for money. It was a short visit, but the place is beautiful and clean. Service was amazing - the host was helpful and accommodating. I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sithabile M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pleasant. I really enjoyed my stay. The location is quiet and safe and near most amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pleasant experience. Beautiful, quiet guest house. For couples, kindly allocate a bathroom/toilet with a door rather than open plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharien F
Kort verblyf
4.8
Jun 2026

Outstanding. Lovely rooms, great hosts with great breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Skoon. Vriendelik. Alles wat nodig is. Ek het heerlik geslaap onder 'n vere duvet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2026

Skoon en netjiese kamers. Gasvrou Mary was gasvry en baie hulpvaardig. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04a2ef4ce516569be979dae2770b4d7d5f50cda3b765775d9568b011d0fbef0dab3ff1b212b064dfb5a00ed2031338bac67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 59 True North Road Mulbarton 2059 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.294459618716 28.053620728836

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang