- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
59 on True North Guest Rooms is geleë in die vriendelike voorstedelike area van Mulbarton in Johannesburg. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n rustige atmosfeer met 'n gevoel van Franse industriële kultuur.
Verblyf word aangebied in 7 en suite-gastekamers, elk toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie en 'n werkspasie. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis bied 'n lieflike buitestoep waar gaste vars scones en 'n koppie tee of koffie kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Daar is 'n omsetter wat beteken dat die verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Die gastehuis is ideaal vir diegene op 'n sakereis, 'n gesinswegbreek of om vriende in die hospitaal te besoek. Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die Glen Winkelsentrum geleë, en daar is teaters en restaurante in die omgewing. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 33 km weg. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
- Gaste dink 59 on True North Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 True North Road, Mulbarton, Johannesburg, 2059, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang