Gastehuis in Linden

5th Avenue Gooseberry Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Hantie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Safe and quiet. Excellent service and quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Dear Hantie, Thank you for your lovely review and excellent ratings. We’re pleased to hear that you enjoyed the quiet, safe atmosphere and our service, as well as the neighbourhood. It was a pleasure hosting you and your partner, and we hope to welcome you again in the future. Kind regards, Susan

Ruan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gemaklik en netjies. Fantasties. Ek sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Beste Ruan, Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer en vyfster-gradering. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf gemaklik en netjies ervaar het. Dit sal heerlik wees om jou en jou vriende weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Susan

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful. Very nice, clean and welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Dear Elize, Thank you for your wonderful review and perfect ratings. We’re delighted that you found the guest house clean, welcoming, and enjoyable. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you again. Kind regards, Susan

Joane T
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Goed. Verblyf was goed, area stil, kamers klein maar voldoende. Die 'koffiestasie' kan wel bietjie opgradeer. Geen melk, geen water, geen beskuit, geen yskas om dan jou eie water koud te hou nie. Moet uit houertjies skep (weet nie hoe higienies dit is nie). Verder was dit goed, mooi swembadarea, tuine mooi versorg, personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anna R
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Heerlik ontspan en lekker geslaap! Vriendelike ontvangs. Pragtig en interessant met ou wêreldse sjarme wat bydra tot die rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Beste Anna, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly julle kon ontspan en lekker geslaap het, en hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Susan

Justine G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Good overnight stay in a nice area. Our stay was comfortable, the bed firm, lovely cotton sheets, it was spotless and the staff friendly. Be aware that the room is upstairs, thus not optimal for elderly people needing to carry heavier luggage up the stairs. The room was also quite hot and airless, but a fan was provided. Tea, instant coffee, sugar and coffee creamer were provided. It would have been nice to have fresh milk as well as water. The decor was not to our taste. It is somewhat cluttered with pictures and occasional tables. The window coverings in the room were odd, which made opening the windows impossible. The bathroom is very spacious. There is no door, just a curtain between the bedroom and bathroom. The shower cubicle is small and the water leaked out of the doors, but a bathmat was provided. There was some foliage in a large beer mug, an odd choice for a vase. The swimming pool was lovely, as were the gardens, making an early morning swim a real treat! Overall, this guesthouse provided our needs well; my recommendation would depend on what others would require in a guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Dear Justine, Thank you for taking the time to share such detailed feedback about your stay. We’re pleased to hear that you found the room comfortable, spotless, and enjoyed the quality of the bed linen, as well as the gardens and swimming pool. We appreciate you highlighting the friendliness of our staff. We would like to note that we do offer downstairs rooms for guests who prefer to avoid stairs, and bathroom layouts vary — not all rooms have open-plan bathrooms. Décor is indeed a matter of personal taste, and our style reflects the character and charm of an older home. A fan was provided to assist with the warmer weather, and additional items such as fresh milk or bottled water are always available on request. Thank you again for your thoughtful comments, which we value as part of our ongoing effort to improve and to help future guests choose what best suits their needs. Kind regards, Susan

Gys O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Linden fees bygewoon en wou oorslaap in gastehuis naby skool. Laterig ingekom. Baie vriendelik ontvang met 'n mooi glimlag van personeellid. Name van gaste wat oorbly op bord aangebring. Nie seker wat om oor dit te dink nie. Jammer oor die toestand van die matras, ongemaklik geslaap. Kussing ook te hard. Daar was ook nie gebottelde water beskikbaar vir gebruik nie - dit het ek vreeslik vreemd gevind.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Beste Gys, Baie dankie dat jy die tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee. Ons is bly om te hoor van die vriendelike ontvangs en dat die ligging gerieflik was vir julle. Linden is baie sentraal en maklik toeganklik. Die name op die bord vorm deel van ons daaglikse verwelkomingslys en is bedoel as ’n persoonlike aanslag om gaste welkom te laat voel. Gebottelde water is op aanvraag beskikbaar; die kraanwater word ook deur ons self gebruik. Wat die matras en kussings betref, gebruik ons matrasse en kussings wat spesifiek vir die gasvryheidsbedryf aangeskaf word, maar ons verstaan dat gemak en voorkeur baie persoonlik is. Ons waardeer jou eerlike terugvoer, aangesien dit ons help om voortdurend te verbeter. Vriendelike groete, Susan

Elize B
1 nag
5.0
Des 2024

Goeie keuse vir verblyf. Die verblyf was aangenaam en die diens vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
5th Avenue Gooseberry Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer - ons sien jou graag weer!

Emma S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Spesiale, unieke gemak. Wat 'n lieflike tyd in die mooiste huis en tuin! Ek het elke dag op verskillende plekke gaan sit en alles om my so waardeer. Anna was 'n wonderlike gasvrou, baie dankie. Kan hoogs aanbeveel. Ek sal baie graag weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bert G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Great. Nice house in a beautiful area with very friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 180
33 % AF
R 1 180 R 787
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 180
33 % AF
R 1 180 R 787
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 180
33 % AF
R 1 180 R 787
per nag (plek vir 2)
Bespreek

44 5th Avenue, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370GV4WPUpuWkWgWW27xghSElwZZQseJXZq29Dl3jF3X0qC1Ve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R787 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 44 5th Avenue Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145336290217 27.990665425844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang