Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5th Avenue Gooseberry Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir 5th Avenue Gooseberry Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

'n Liefdevolle tuiste.

My man het 'n operasie ondergaan by JHB Surgical Hospital. Ek en my dogter het 'n veilige, skoon, vriendelike, stil, bekostigbare hawe daar naby gevind by 5th Avenue Gooseberry Guest House, en empatie op die koop gevind in die mense van die huis! Hulle plaas 'n groot premie op rustigheid met kennisgewings dat jy konsidererend moet wees en nie raas nie. Saterdagoggend speel die sagte musiek in die rustige sitkamer. Vir my was dit soos 'n tuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanti P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti P
Saam met vriende

A+.

Alles was A+! Ontbyt was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en netjies. Vriendelike diens.

Alles was gerieflik ingerig met genoeg koffie en tee vir die naweek. Veilig en naby rustige eetplekkies. Genoeg voorsiening is gemaak vir ligte en WiFi gedurende beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het voldoen aan ons standaarde.

Die personeel was baie vriendelik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met vriende

We had a wonderful stay! A great experience.

The bedrooms were lovely and the reception rooms were beautiful. Lovely gardens and the staff were very friendly and accommodating. I would definitely recommend this lovely guest house! A lot of character and charming! We had a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir doel van verblyf.

Was op pad na 'n roudiens. Was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russell K

A place you can go to, if you want to be away from the hustle and bustle of Johannesburg.

We enjoyed the garden and balcony on the first floor. The service was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en ’n pragtige plek.

Gasvry en vriendelike diens. Baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will call again.

The place is beautiful and what I liked was it is clean and the women who welcomed us was friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem O
Enkelreisiger

Always pristine, and excellent, friendly service.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tia Schutte S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tia Schutte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Alhoewel ons die Vrydagaand nie warm water gehad het nie, was die probleem die volgende oggend vroeg uitgesorteer. Verder het ons baie lekker gebly. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly. Wat dit nog lekkerder gemaak het, was dat die gastehuis sommer lekker loopafstand van oulike koffiewinkels en eetplekkies was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky D
Saam met vriende

Tevrede.

Alhoewel ons een aand koue water gehad het, is ek steeds tevrede. Die aanbod was ontbyt ingesluit, maar volgens Avenue Gooseberry Guest House was dit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place with pleasant staff.

Please use the bar fridges as honesty bar (put in juices, still water, some few local beers) guests will use and pay your stipulated price.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende plek met aangename personeel.

Gebruik asb. die yskassies as eerlikheidskroeg (sit sap, stilwater en plaaslike bier in). Gaste sal dit gebruik en die gestipuleerde bedrag betaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V
Enkelreisiger

Gerieflik ingerig.

Uitstekende ligging en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike personeel.

Dit was lekker verblyf, kamer miskien bietjie kleiner as wat ek verwag het. Kamer en badkamer baie mooi skoon. Die hoofhuis baie gesellig, met lekker tuin en kuierplek buite. Personeel was baie vriendelik, en hulpvaardig. Ligging baie goed vir waar ons wou gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Vriendelik personeel, skoon kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kiewiet P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kiewiet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier pragtige plek! Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Sharlene, ons is so bly as julle die verblyf geniet het. Ons sien julle graag weer.

5th Avenue Gooseberry Guest House
Eureka V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka V
Saam met vriende

Was baie verwelkomend.

Baie dankie aan die vriendelike personeel wat ons ontvang het. Sal vir seker dit ons stop maandeliks maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Baie dankie Eureka vir jou terugvoering.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Groete
Susan Berry

5th Avenue Gooseberry Guest House
Memorie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Memorie H

Aangenaam.

Pragtige tuine, lieflike dekor binne. Slaapkamer baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Elke kamer is anders in groote en versiering en het sy eie persoonlikheid. Kyk gerus volgende keer na al die kamers.
Ons waardeer enige terugvoering.

Baie dankie.

5th Avenue Gooseberry Guest House
Jimmy T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en mooi plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Baie dankie Jimmy.

5th Avenue Gooseberry Guest House
Lienke B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en Anna se diens was uitstekend.

Ons verblyf was baie lekker en ek kan definitief die gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ons is so trots op ons uitstekende personeel.

Groete,
Susan

5th Avenue Gooseberry Guest House
Jacques D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en professioneel.

Baie lekker gewees daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Jacques.

Groete,
Susan

5th Avenue Gooseberry Guest House
Natasja H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasja H
Gesin met klein kinders

Ek voel hul kan meer moeite doen met basiese gerieflikheid soos handdoeke en dat die stort ordentlik werk vir geld wat mens betaal, maar die diens en kos was baie goed.

5th Avenue Gooseberry Guest House is aangenaam met baie vriendelike diens op die perseel. Die ontbyt was baie lekker. Die tuine is baie mooi. Ek was ietwat teleurgesteld in die feit dat die fasiliteite nie heeltemal op standaard was vir die bedrag wat gevra is nie. Die handdoeke is baie klein en oud en die stort werk nie behoorlik nie met geen dreinering en mens moet rond spring om 'n druppel te vang. 'n Addissionele stoel vir hare/grimering ens. sou gaaf gewees het i.p.v. slegs 'n Wingback bank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Liewe Natasja,
Baie dankie, ons waardeer enige terugvoering en dankie vir die tyd wat jy opsy gesit het om dit te doen.
Elke gas kry 'n hand en normale grootte badhanddoek om te gebruik. Die stort het 'n nuwe stortkop reeds gehad - nie seker hoekom dit nie lekker gewerk het nie. En ja, daar was 'n probleem met die dreinering wat herstel is. Dit is baie waardevol vir ons as 'n gas sommer die oggend met ontbyt vir ons sou sê as daar enige iets was wat hulle verblyf beter kon maak. En sou 'n gas iets benodig in die aand is daar 'n na ure nommer vir die dame aan diens. Die stoel is 'n goeie voorstel.
Groete,
Susan Berry

5th Avenue Gooseberry Guest House
Aljerane W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aljerane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just okay, not wow.

Firstly, they don't have DSTV which was a total let down as we have full bouquet at home. Also some of the channels on our TV had no sound. I then asked to be moved to another room, same story. The bed was very small and our backs were so painful in the morning as the mattress was as hard as a rock!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Dear guest,

We apologise if you were not able to access DStv channels. Unfortunately, if there is a problem with the channels, it will be an issue in every room. It was not possible to call out our supplier on a Saturday night, however, we really do our utmost to sort everything out if it is not working. The room that you have booked is as advertised fitted with a double bed. Perhaps you would have been more comfortable by booking a unit with a queen-size bed.
Take care and all of the best.

5th Avenue Gooseberry Guest House
Maria B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Besigheidsreis

Vriendelike, professionele ontvangs met alles in plek in die kamer en ongelooflike ontbyt.

Kamer is ruim met genoeg pakplek. Kluis, gerieflike badkamer met skoon handdoeke mooi uitgestal, plus ekstra seep ens. elke dag. Bed groot en gerieflik met skoon linne. Tee/koffie en wat daarmee saamgaan beskikbaar asook klein yskas wat vir my van groot waarde was aangesien ek nie tee/koffie drink nie. TV met paar kanale - ongelukkig nie KykNet nie- maar het nie regtig gepla nie. Ontvang sleutels en afstandbeheer van hekke wat jou beweging onafhanklik maak. Ontbyt was regtig uitstaande! Gelukkig is die onsekerheid rondom die insluit/uitsluit van die ontbyt uiters professioneel opgelos. Het een dag langer gebly en die betaling rondom dit was bietjie problematies, maar was ook vinnig opgelos. Kritiek: Nie sleutel vir skuifdeur in kamer, gordyne in badkamer kan vervang word om beter te werk/lyk, gordyne voor die skuifdeur maak nie ordentlik toe nie en daar was dit regtig nie skoon nie - in die hoek - stof en spinnerakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise S
Enkelreisiger

My verblyf was heerlik as gevolg van die gasvrye personeel, kunstige dekor en mooi tuin.

Aankoms baie verwelkomend met jou naam op die kennisgewingbord. Ruim kamers en algeheel rustige atmosfeer maak hierdie gastehuis 'n puik keuse vir akkommodasie weg van die huis. Dekor is kunstig en dra by tot die unieke gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

5th Avenue Gooseberry Guest House se terugvoer

Denise,
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om jou weer te sien?
Groete
susan Berry

5th Avenue Gooseberry Guest House
Jaco V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brittany K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brittany K
Besigheidsreis

Lovely staff, very helpful and accommodating, beautiful and peaceful set up

I thoroughly enjoyed my stay, Gerard was such a gentleman and so willing to help out wherever I needed. I felt very safe and enjoyed staying in the suburbs as it was peaceful. It was also a stones throw away from some hip and lovely little restaurants which was ideal for dinner. The decor and set out was very different but lovely none the less, I enjoyed it as it had a homely feel and found the designs added some fun to it. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank T - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing hospitality!

We experience such excellent service, in a homely setting, with beautiful and artistic touches. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 44, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA370GV4WPUpuWkWgWW27xghSElwZZQseJXZq29Dl3jF3X0qC1Ve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 44 5th Avenue Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145595726414 27.990554784722