+22

5th House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Meeding steet, Lookout Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 115 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in die kusgebied van Plettenbergbaai, bied 5th House elegante akkommodasie, ideaal vir die hele gesin en vriende.

Die ruim huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan ontspan op die gemeubileerde balkon terwyl hulle die see-uitsigte geniet. Veilige parkering is beskikbaar gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Central Beach en die Piesangrivier binne loopafstand van die eiendom.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Meeding steet, Lookout Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 115
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 115
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 11 115
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Meeding steet, Lookout Beach, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf28b4335eaa8eeac056f176a29dfac81847c2182993e7160923fd19a562b98d5eb0c6e9c4cafbb8c53599ad6c7329488e347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 115 per nag (plek vir 8) 4 Meeding steet Lookout Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0569972 23.3758956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang