5th Seasons Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marina S
1 nag
5.0
Nov 2025

Wonderlik! Baie baie dankie vir jou wonderlike gasvryheid! Julle plek is besonders en baie mooi. Love dit elke liewe detail is met sorg en baie liefde gedoen! Voorspoed vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Goeie môre Marina Baie dankie vir julle bespreking hier by 5th Seasons... dit was my voorreg om julle te ontvang hier by 5th Seasons, en ek hoop julle sal weer op jul pad hierlangs aankom. Baie dankie vir jou pragtige review. Groete Chantelle

Adéle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absolutely fabulous! Thank you for another warm and wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Hallo Adéle, it is such a pleasure having you here at 5th Seasons. Thank you for your lovely review. Kind and warm regards, Chantelle

Mariana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal dit beslis aanbeveel. Ja, dit was lieflik en rustig. Ons het net oornag en vroeg weer vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Attie vir die mooi aanbeveling! Groete

Annetjie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike stil, netjies plekkie. Pragtig geleë. Heerlik gebly, baie mooi, skoon en stil. Kliente diens was baie goed. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Annetjie, dit is altyd heerlik om van tevrede en gelukkige gaste te hoor wat hulle verblyf geniet het. Ek sien uit daarna om julle weer hier by 5th Seasons te verwelkom. Groete

Adéle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We can highly recommend 5th Seasons Guesthouse. We had a wonderful stay! We thoroughly enjoyed our stay – everything was perfect. Our hostess was amazing: warm, friendly, and incredibly well-organised. Thank you for making us feel so welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Adèle, dit was 'n groot plesier om julle hier te verwelkom! Baie dankie vir die mooi boodskap. Groete Chantelle

Phia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en baie gasvry. Ons het ongelooflik lekker gebly. Persoonlike diens van die eienaar gekry. Mooi blomme in die kamer met ons aankoms. Ons sal vir seker weer teruggaan. Die uitsig is amazing en jy kan waarlik God se skepping waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

5th Seasons Guesthouse will be our 'go to' in the future! Chantelle is such a friendly hostess and made us feel so welcome from the moment we met. Upon our arrival, we were in awe to think that such a lovely place could be only a few km outside of Nelspruit. It had a warm and relaxing bushveld feeling, which was just made even better with the lions roaring at night. The cabin was immaculate! Everything was so well thought through with beautiful detail. Just loved the little additions such as the chocolates and flowers on the bed. The view from our cabin was amazing as well; we enjoyed every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Dear Angelique Thank you so much for your lovely review; it is so heartwarming to read about a satisfied guest who enjoyed their stay with us. Chantelle Scheffer

Berto K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Amazing 11/10. Hospitality tops. The accommodation is stunning and has an awesome view. The decor etc. is upmarket.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent. Wonderful. We were greeted on arrival by the owner. We were shown the unit. Nice little touches. Sweeties on the pillows. Nice flowers on the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
5th Seasons Guesthouse
Baie dankie Baie dankie Jacques, sien uit daarna om julle weer hier by 5h Seasons terug te verwelkom. Groete Chantelle

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great stay. Very pleasant stay. Greeted by the owner on arrival and checking on us. All in all a very pleasurable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 137 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang