+46
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

5th Seasons Guesthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2026 tot 25 Jan 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Botanical
Gratis koffie- en teemaakgeriewe met vars melk, beskuit en gebottelde water.
Skoonmaakdiens.
Bird-kamer
Gratis koffie- en teemaakgeriewe met vars melk, beskuit en gebottelde water.
Skoonmaakdiens.
Tree-kamer
Gratis koffie- en teemaakgeriewe met vars melk, beskuit en gebottelde water.
Skoonmaakdiens
Frangipani-kothuis
Selfsorg.
Huisreëls

Alle eenhede behalwe Frangipani Cottage sluit skoonmaakdienste in.

Harde musiek en enige ontwrigtende of steurende gedrag word nie toegelaat nie. Die eiendom is trots op sy natuurlike omgewing en ryk voëllewe, en gaste word vriendelik versoek om hierdie omgewing te respekteer.

Slegs gaste wat vooraf bespreek is, word op die perseel toegelaat, tensy vooraf reëlings getref is.

Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie en word slegs op balkonne, patio's of by die eenheid se privaat braai-area toegelaat.

Die gebruik van enige ontspanningsdwelms is streng verbode.

Gaste word genooi om die verskeidenheid voëllewe en die rustige atmosfeer van die eiendom te geniet.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 29/453, Cromdale, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NjcwNWVlLTk3NzUtNDM1MS1iMmZlLTUzMTEyN2VkNjNjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 Portion 29/453 Cromdale 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.533247222222 30.945583333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang