6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
6 Edensands bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die strand in Winkelspruit. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en gaste het direkte toegang tot die strand.
Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, en 'n oond en 'n stoof. Die eetarea het 'n eetkamertafel en -stoele. Sit in die eet- of sitarea en kyk hoe die branders breek. Verder is daar 2 enkelslaapbanke in die sitkamer vir ekstra gaste. Let asb. op dat die woonstel ideaal is vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel word gereel nagesien. Die beddens in is Mei 2018 vervang met Restonic-beddens en Memré-kussings met 'n addisionele eikehout-muureenheid.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien. Verder is daar 'n winkelsentrum wat gerieflik geleë is. Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerders en slimkaarte saambring. 'n Open View-dekodeerder is tans geïnstalleer. Gaste word versoek om hulle eie strand- en badhanddoeke, toiletware en kruideniersware saam te bring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 6 Edensands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang