6 on Santorini
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Santorini, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
6 on Santorini bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Langebaan, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot meer buitelug-eetplekke asook 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Santorini, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 on Santorini het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Santorini, Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang