+52
Selfsorg in Shaka's Rock

6 Skiathos Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hester D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustige wegbreek saam kinders en kleinseun. Die woonstel is baie ruim en luuks, mooi dekor, baie lekker kuierstoep met 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is als wat 'n mens nodig mag kry en nog meer. Die kommunikasie was puik en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 855
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 855
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 855
per nag (plek vir 9)
Bespreek

33 Ocean Drive, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ea5c363ede6c803852f1c514d99b614c8b1dc1313c860e01f426ec24989fc2c1540d79773b03897e811d79d1a30ab77660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 855 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 33 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.511950670508 31.231958939582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang