60 on Llandudno
12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 60 Llandudno Road, Llandudno, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
60 on Llandudno bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Llandudno, Kaapstad. Dit is die ideale plek om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep terwyl jy die rustige see-uitsig bewonder.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte, baddens, wasbakke en toilette. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, lugbraaier, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi en 'n kaggel. Die huis is ook met 'n rugsteunkragstelsel toegerus om kragonderbrekings te vermy.
Buite is daar 'n groot onderdakstoep met 'n eetarea, sitplek en braaigeriewe, asook 'n swembad.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Llandudno Road, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
60 Llandudno Road, Llandudno, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang