61 Big Bay Beach Club
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
61 Big Bay Beach Club is 'n moderne woonstel in Bloubergstrand, 'n kusvoorstad van Kaapstad, langs die oewer van Tafelbaai. Dit is die ideale keuse vir gaste wat verblyf naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief. Gaste kan maaltye in die eetarea op die oordekte balkon geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en minigolf, sowel as gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 107
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 61 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang