4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Main Road, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
63 On Main bied knus semi-selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Suurbraak, net 22 km vanaf Swellendam.
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul handdoeke saam te bring.
Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n klein eetkamertafel.
'n Toegeboude braai-area met 'n ingeboude braai en 'n tafel met stoele is beskikbaar vir ontspanne aande. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
August Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 63 Main Road, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap
- Gaste dink 63 On Main het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Main Road, Suurbraak, 6741, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang