Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Suurbraak

4.4 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Suurbraak van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Suurbraak besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suurbraak.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suurbraak akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suurbraak Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suurbraak Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suurbraak

Believers Destiny Getaway is 25 km buite Swellendam in Heidelberg se rigting geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dié plaasverblyf maak gebruik van sonkrag en gas. Verblyf...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suurbraak

Gaia's Gift - Shepherds Cottage is 'n kleinhoewe, wat met 'n grondpad bereik word. in Rietkuil tussen kanolavelde in die Overbergstreek. Die hut is ideaal vir 2 persone wat op soek is na 'n wegbreek uit dit stad. ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suurbraak

Ernadoon se Plek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n semi-losstaande kothuis in Suurbraak. Die kothuis is deel van 'n huis wat aan die hoofpad grens, oorkant die Anglikaanse Kerk, langs die plaaslike Xairu-handela...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suurbraak

Bibi's Joy is 'n unieke selfsorgkothuis in die skilderagtige dorpie Suurbraak buite Swellendam. Dié dorpie skuil rustig tussen die voorheuwels van die luisterryke Langeberge aan die anderkant van die rivier. Die k...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suurbraak

Suurbraak Schuur is ’n eenheid met slaapplek vir 4 in die sonderlinge gehuggie Suurbraak geleë, sowat 19 km oos van Swellendam, 10 km langs die N2, tussen strome en eeue-oue eikebome. Hier kan gaste op die sonni...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Suurbraak

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Frog Mountain Getaway is 'n unieke plaas 18 km vanaf Swellendam en slegs 2 en 'n half tot 3 ure se ry vanaf Kaapstad. Die plaas is weggesteek in 'n groen vallei aan die einde van 'n plaaspad. Die ligging is asemrowe...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Fleckvieh Guestfarm @ Grootvadersbosch Landgoed bied selfsorg-eenhede en op 'n privaat plaas aan die voorheuwels van die Langeberge. Dié plaas is naby die Tradouwpas buite Swellendam in die Wes-Kaap. Fleckvieh is p...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Somerset Gift Getaway Farm is 16 km die historiese Swellendam in 'n pragtige vallei geleë. Dié vallei grens aan die majestueuse Langeberge se voorheuwels. Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise en 'n herehuis...

Vanaf
R288
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

SANParks Bontebok National Park is 6 km van die prentjiemooi en historiese Swellendam af geleë, 240 km vanaf Kaapstad en 540 km vanaf Port Elizabeth. Die park is maklik bereikbaar vanaf die N2 en as gevolg van sy g...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Suurbraak

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swellendam, Wes-Kaap

Kwetu Guest Farm is op 'n rustige plaas in Buffeljagsrivier geleë met beeldskone uitsigte op die Langeberge en die omliggende weiveld. Die plaas is sowat 11 km van Swellendam af, halfpad tussen Kaapstad en George, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Colyn Farm House is op 'n bekoorlike plaas 3 km vanaf Buffeljagsrivier en 10 km vanaf Swellendam. Die plaas bied rustige verblyf in 'n plaashuis wat deur lowerryke tuine en pragtige berge omring word. Die huis is ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Swallow Creek Cottages bied selfsorgverblyf in Buffeljagsrivier op 'n stil kleinhoewe met 'n lieflike uitsigte op die berge. Buffeljagsrivier is presies 200 km van George en Kaapstad af en dit is naby gewilde trou-...

Vanaf
R1 806
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Buffeljagsrivier, Wes-Kaap

A Log Home At Buffalo Creek is 'n selfsorghuis op die Buffalo Creek-landgoed in Buffeljagsrivier, buite Swellendam in die Wes-Kaap. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n groep vriende of familie wat 'n stil wegbre...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Umshanti is op 'n plaas 12 km buite Swellendam geleë, die bessie-hoofstad van Suid-Afrika en tuiste van die eerste reënwoud-spa. Ons het 8 selfsorghuise wat 'n uitsig oor die dam en die pragtige grasperk het. El...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Swellendam, Wes-Kaap

Geniet 'n alles-in-een ervaring by ons gesellige kothuis of 'n motorwoonwa by Chris-Elle plaas. Ons is geleë teen die wal van die Buffeljagsrivier. Ons eenheid het 'n eenvoudige, landelike gevoel met bekoorlike bin...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Suurbraak akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za