Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 on Malabor

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Derek M
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent! We received a warm and friendly welcome from Hezette and her staff. Our rooms were spotless, well-furnished and equipped. Hezette was most helpful. We enjoyed a very good breakfast the next morning and would both recommend 64 on Malabor to others and will stay there again if the opportunity presents itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Thanks so much, appreciated.

Hanna-louise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie mooi kamer met vriendelike ontvangs! Dit was aangenaam om by 64 on Malabor te bly. Die kamerdeur wat op die stoep oopskuif en uitloop na die mooi tuin, het mens 'n lekker oop vry gevoel gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie, ek waardeer.

Giuliette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Alles het gewerk en was netjies. Baie lekker geslaap en ontbyt was ook heerlik. Alles was netjies en skoon. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en ons het 'n heerlike ontbyt gekry die volgende oggend. Ek sal dit vir seker aanbeveel en self weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie, waardeer

Gary G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend, skoon, waarde vir geld en verskriklike vriendelike eienaars. Defnitief aanbeveel vir enige oorslaapgeleentheid. Beste oornagplek in Pretoria. Mees vriendlike eienaars en honde. Uiteenseting van die beste en uiterse goeie smaak van dekor. Sal weer besoek al is dit 'n entjie van die bestemming van besoek van Pretoria. 5-ster is te min!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie vir julle aanbeveling, ek waardeer dit baie.

Juanita V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Gerieflik, gemaklik, gasvry en lieflike tuin! Veilige, rustige omgewing en 'n lieflike welkome atmosfeer heers by 64 on Malabor! Dankie Hezette en Ben.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Fantasties. Heerlik. Pragtige netjiese plek met 'n pragtige tuin. Onverbeterlike gasvryheid. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Dankie Amanda, hoop om binnekort weer saam te kuier. Groete Hezette

Maggie K
1 nag
5.0
Aug 2020

Kan dit vir seker aanbeveel! Netjies, smaakvol en baie gasvry! Ek het gehou daarvan dat elke eenheid privaat is. Baie professioneel en WiFi alles dadelik beskikbaar vir gebruik. Dankie hiervoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie Maggie, ons sien uit na jou volgende besoek.

Aldoret F
1 nag
5.0
Okt 2019

Baie netjies, waarde vir geld en pragtige tuin. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie

Jorika V
1 nag
4.8
Des 2019

Baie netjies en skoon. Heerlike kamer en pragtige dekor. Ek het op kort kennisgewing blyplek vir 'n nag gesoek. Hulle was baie behulpsaam. Die kamer was silwerskoon, netjies en baie gerieflik en goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hezette
64 on Malabor
Baie dankie Jorika ons waardeer Groete Hezette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hezette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malabor S-weg 64, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJkiBRYnDkp69m1tTgEeJRQPAYHgNuMMlcrwDvgtgtErhZJpIXl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 64 Malabor S Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.779815044535 28.286793821802

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang