+37

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Sien bo. Ons het die naweek by hierdie pragtige vakansiehuis gebly en dit was regtig baie lekker. Die huis het alles waaraan mens kan dink – jy hoef basies net jou klere en toiletware saam te bring, alles anders is daar. Die ligging is ook baie goed. Dit is loopafstand van die strand, en net om die hoek is daar ’n winkel met die beste roomys. Vir die prys en die hoeveelheid mense wat daar kan bly, is dit ook baie goedkoop en goeie waarde vir geld. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer terugkom. Sterk aanbeveel vir ’n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Relaxing, clean, spacious and convenient. Our stay was excellent. The place was neat and clean and the agent was fantastic to deal with. Friendly, very thorough, easy to communicate with and always a phone call or a message away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle M
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Sal dit enige tyd aanbeveel. Dit was 'n goeie verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
66 on Meyer
Baie dankie vir julle resensie en mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek

66 Meyer Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37f6de1d818809793b67f111451cb81ea54692f160e950c563770db3bec012bb0f7fb57cfe2135eac1e4eb32389bd251c563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 66 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.605816 19.39571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang