66 Sir David Baird
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 66 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7433, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
66 Sir David Baird is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 10 gaste. Die huis is 'n tradisionele vissermanshuis en spog met 'n uitsig oor die baai en 'n onbelemmerde uitsig oor die see, op Tafelberg en oor Robbeneiland.
Die stylvolle huis beskik oor 5 slaapkamers wat uniek ontwerp is en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke badkamer het 'n bad en/of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, koffie- en teemaakgeriewe en 'n tafel met stoele toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die see. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Daar is veilige en gratis kelderparkeerplek, 'n werkspasie met ruimte vir skootrekenaars, en dit is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante en buite-geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 66 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
- Gaste dink 66 Sir David Baird het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7433, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang