687 on Dunkirk
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
687 on Dunkirk is gerieflik geleë in Ramsgate. 'n Dorp in die hartjie van die sonnige Suidkus wat bekend is vir sy puik Blouvlagstrand en verskeidenheid fynproewersrestaurante.
Hierdie moderne, dog klassieke B&B het 2 stylvolle en suite-kamers met 'n uitsig oor 'n sprankelende swembad in 'n tuin wat pragtig uitgelê is. Die swembadkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die tuinkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Alles wat die Suidkus bied is naby die eiendom. Margate, The Wild Coast Casino, Oribi Gorge en lieflike restaurante is alles op die verblyf se voorstoep.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 687 on Dunkirk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkirk-weg 687, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16