7 Atlantic Cabin
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Atlantic Avenue, Duynefontein, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 Atlantic Cabin is 'n netjiese woonstel in Duynefontein, ideaal vir Koeberg-kontrakteurs, of gaste wat op soek is na 'n stil plekkie in Melkbosstrand.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, wat 'n yskassie, 'n induksieplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n eetarea vir 2.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en komplimentêre WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ligging
- 7 Atlantic Avenue, Duynefontein, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Atlantic Avenue, Duynefontein, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang