6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Honeysuckle Close, Hoogland, Saldahna, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 Honeysuckle bied moderne selfsorgverblyf in Saldanha. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat wil wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-uitleg verbind die leefarea, eetarea, kombuis en braai-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n groot etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die eetarea is 'n braai-area met ingeboude braaigeriewe en nog 'n rusbank. Skuifdeure verbind hierdie area aan 'n buitestoep wat na die tuin lei.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 7 Honeysuckle is naby plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante. Dit is ideaal vir ontspannende verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Honeysuckle Close, Hoogland, Saldahna, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 Honeysuckle het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Honeysuckle Close, Hoogland, Saldahna, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang