7 Marine Court - HC14
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard C - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het die kuier baie geniet, en die eenheid is baie goed toegerus.
Madelyn R - Okt 2017
Algehele gradering
Uitmuntend
7 Marine Court - HC14 se terugvoer
Baie, baie dankie, Madelyn. Dis so lekker om te hoor julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste!
Kom kuier asb. weer vir ons.
Groete,
Ilanda
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Marine Court 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12