Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 On Annandale B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir 7 On Annandale B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Koos J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Saam met vriende

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Dankie vir 'n baie skoon en mooi kamers en lekker ontbyt.

Bill V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bill V
Enkelreisiger

I will return with my wife.

Very friendly welcome and a personally prepared early breakfast that was wonderful.

Vanessa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Absolutely stunning reception and room. Friendly service with a delicious breakfast. A price that is too good to be true. We will definitely visit again.

Lydia N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf in Oos-Londen.

Ons sal beslis weer by 7 On Annandale oorbly. Heerlike ontbyt ingesluit by die prys; stil buurt, naby 'n oulike restaurant. Parkering is bietjie knap en nie agter 'n veiligheidshek nie, maar die eienaars parkeer ook op dieselfde plek, so dis gerusstellend.

7 On Annandale B&B se terugvoer

Hi Lydia, dit was ook vir ons baie lekker om sulke aangename gaste te hê.

7 On Annandale B&B
Mariska M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sieg en Lorraine, ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid en die heerlike ontbyt.

Waarde vir jou geld.

7 On Annandale B&B se terugvoer

Mariska, Dit was vir ons ook baie lekker om julle as gaste te hê. Is bly dit was vir jul lekker.

7 On Annandale B&B
Cedric J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric J
Saam met vriende

Gasvryheid, akkommodeer, vriendelikheid.

Kamers groot en netjies. Daar was refreshments en goeie ontvangs.

Andre N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Besigheidsreis

Die akkommodasie is geskik vir besigheidsreisigers. Baie dankbaar vir die rustigheid en stilte van die omgewing. Niks het kort geskiet nie.

Wonderlike gasvryheid en 'n heerlike ontbyt met smaak en sorgvuldigheid bedien. In- en uitklok was gemaklik en die gastehuis se ligging is baie goed. Ek was op 'n sakereis, die geriewe is geskik vir besigheidsdoeleindes en ek kon werk in my kamer. Ek sal definitief weer hier bly.

Yolandi H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H
Gesin met klein kinders

Uitstekend, veilig, baie skoon.

Die tannie en oom was so vriendelik, beste ontbyte. Gasvryheid op sy beste.

Marionette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loraine was baie vriendelik en gasvry.

Baie lekker gebly en sal verseker weer daar oorslaap as ek in daai omgewing is.

Veronica V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Easy to find with GPS! We found the hosts very warm and welcoming!

Bernette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B
Besigheidsreis

Familie weg van familie.

Die verblyf was baie kort, maar vandat jy aankom die ontvangs is ongelooflik, die eienaars laat jou voel soos familie en die geriewe vir wat ek betaal het is die baie meer as verwag. Die detail in die uitleg, jy kan sien hulle goed gesit en beplan, elke kamer is afsonderlik met aparte ingang. Baie dankie, sien uit om in September nog paar aande by julle te kom bly. Ek hoop en vertrou julle die geskenk in die kamer gekry.

Fouche B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service was excellent with friendly hosts.

The hosts went out of their way to make to experience special.

Anthony L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L
Enkelreisiger

Was great.

No more to say. It was great.

Celeste L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Gesin met tieners

Sewende hemel by 7 on Annandale!

Dankie vir 'n heerlike blyplek!

Juliana V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie. Heerlike kos. Uitstekende gasvrou.

Lorraine loop waarlik die ekstra myl om jou gemaklik te maak. Haar ontbyt is heerlik en vars en mooi bedien. Haar kamers is goed ingerig en pragtig opgemaak en silwerskoon.

7 On Annandale B&B se terugvoer

Dankie Juliana. Was ook baie lekker om jul as ons gaste te hê.

7 On Annandale B&B
Martin S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Enkelreisiger

Gemaklike kamer.

Sien sterre.

Ronald M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die verblyf geniet!

Baie dankie, dit was eersteklas akkommodasie. Die eienaars verdien beslis 'n pluimpie vir hulle vriendelike en flinke diens. Ek het die verblyf geniet!

7 On Annandale B&B se terugvoer

Dankie Ronald, dit was vir ons ook baie lekker om sulke vriendelike, bedagsame gaste soos julle te ontvang.
Groete

7 On Annandale B&B
Errol &linda K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol &linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a super stay.

Excellent hospitality, wonderful hosts, outstanding breakfast. Peaceful environment and centrally situated.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Annandale Pad, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmMzg2YzdhLWEyOWEtNDdiNy04YjY4LTkyY2U5YmEyMTdkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 7 Annandale Road East London 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.98503 27.931923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem