2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
7 On Bato is in Melkbosstrand geleë, 30 km vanaf Kaapstad en dis die poort tot die Weskus.
Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en bied 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, en suite-badkamer en kombuisie.
Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur en gratis WiFi.
Die MyCiTi-bushalte is net 350 m ver. Die verblyf is 23 km vanaf die Durbanville-wynroete en daar is verskeie restaurante in Melkbosstrand se Kusweg beskikbaar, wat minder as 1 km van die eenheid af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hendrihette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 On Bato het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Bato Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang