+91
Gastehuis in Colesberg

7 On Grey Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Merylin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was goed, sal definitief weer by hulle bly. Baie lekker gebly, plek was baie goed en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul J
1 nag
5.0
Apr 2026

Really simple, functional. Comfortable. The bathrooms are incredible. It works. Really simple, functional. Comfortable. The bathrooms are incredible. It worked. I'll stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franko V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ongelooflik gasvry en mooi. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld, vriendelike ontvangs, great ligging. Sal weer daar oorslaap. Was 'n vinnige oorslaap. Daar is alles tot jou beskikking. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en veilig. Verblyf was baie gerieflik. Lekker groot apart van die slaapplek kombuis, so jy voel nie ingeperk nie. Mens kan maar daar stop vir 'n nag of twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld en netjies. Ons het al vantevore daar gebly en was nog elke keer baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

7 on Grey is well situated, quiet and private. Just needed to stop overnight and it was perfect for what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Meinard het ons persoonlik kom verwelkom. Ons het net een aand oorgeslaap. Ons het lekker gebly, gerieflik en met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie goeie gasheer, als mooi verduidelik en was heeltyd op bystand indien nodig. Baie lekker gebly en rustig geslaap na 'n lang dag op die pad. Veilig, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar - lekker warm stort, koppie koffie (klein melkie) bonus! En heerlike beskuit vir volgende oggend. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene B
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Andre was very impressed with the accommodation and will recommend people to use it in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 177

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b138e7c8a7fe712b990d59fa06c032c316d9d9b639763253cec31a105506d80f5d9014d476143d59c01657e3970e992c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang