+88
Gastehuis in Colesberg

7 On Grey Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Delene B
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Andre was very impressed with the accommodation and will recommend people to use it in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige, genotvolle oornag fasiliteite. Die kamer was ruim met 'n eet-/leefvertrek, lugreƫling en 'n volledige badkamer. Martyn en Abigael was baie vriendelik en akommoderend. Veilige onderdakparkering en gratis WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable bed, huge double shower, big unit. Everything you could need. Comfortable bed, huge double shower, big unit. Everything you could need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli D
1 nag
5.0
Feb 2026

Presies reg. Baie oulike verblyf! Skoon, gerieflik, alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag
5.0
Jan 2026

Ons het ons verblyf baie geniet. Netjiese eenheid en veilige parkering. Netjiese, skoon verblyf met alles wat jy nodig het! Sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
1 nag
5.0
Jan 2026

Elke sent werd, pragtig en skoon. Was 'n lekker rustige verblyf, kamer was pragtig, skoon en netjies ontvang en die eienaars was baie vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-Lee K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Cozy. Great stay, the host was friendly and very helpful, and the place was exactly what we were looking for. Perfect overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude D
1 nag
5.0
Jan 2026

Verbaas! Gemaklik, skoon, luuks! Sal beslis weer gebruik en aanbeveel. Baie aangename slaap plek oppad Kaap toe. Baie dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem R R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik oorgebly in Colesberg met baie goeie en betrokke gasheer. Die eenheid was baie netjies en skoon met goeie beddens en onverwagse hoƫ kwaliteit kombuis toerusting. Die gasheer was hulpvaardig en het reeds die lugreƫling aangehad toe ons arriveer het. Baie lekker na 'n lang warm reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Jan 2026

Exceptional value and comfort. Oh, this was wonderful. Very spacious, very useful kitchen, big bathroom, bed was just sublime, super quiet neighbourhood, little garden outside. You can stay here for a week if you need to as a base to discover the surrounds. Cannot recommend higher.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 164

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R960
10 % AF
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Grey Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

DiƩ plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab453682d25cda902e9a48f4c68f8d8db81094e9b7a877a094f44d97be6f80e14786112ab7bf67885abdb06fc26092b11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 7 Grey Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.726254423155 25.094497792784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang