7 on Marine
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Nov 2025 tot 20 Des 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 100R2 480 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
7 on Marine is 'n gesofistikeerde en kontemporêr ontwerpte gastehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is wêreldbekend vir die aanbied van uitsonderlike walviskykgeleenthede op land en per boot. Die natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit 'n ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.
Die luuks ingerigte suites is ruim en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n minibar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suites is volledig lugverkoel en beskik oor 'n oopplan-badkamer met 'n instapstort.
Ontbyt by 7 on Marine is 'n heerlike afwyking van die norm en bied 'n heerlike verskeidenheid geregte wat deur die inwonende sjef vir gaste voorberei word. Die spyskaarte word gereeld opgedateer om te verseker dat seisoenaal beskikbare bestanddele in die keuses ingesluit word. Ontbyt word daagliks van 8 tot 10 vm. bedien. Ontbytpakkies vir vroeë vertrekke kan die vorige dag by ontvangs gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Heidri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 on Marine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 7 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang