- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
7 Saint Andrews word deur die eienaar bestuur en is op die Witrivier Gholfbaan geleë. Gaste het toegang tot die gholfbaan en geriewe op die landgoed.
Verblyf by 7 Saint Andrews bestaan uit 3 slaapkamers. Die kamers het ’n koningingrootte-bed of ekstra lang koninggrootte-bed, en ’n en suite-badkamer. Verder het elke kamer 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n 18-putjie-gholfbaan, tennis-, muurbal- en Padel-bane, en die klubhuis het ’n swembad.
Bergfietsroetes, die Krugerwildtuin, gewilde visvangdamme, inkopiegeriewe, welweessentrums en spas en verskeie restaurante is binne ’n 10 km-radius vanaf 7 Saint Andrews.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink 7 Saint Andrews het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Saint Andrews, White River Golf Course, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang