7 Saint Andrews

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

7 Saint Andrews word deur die eienaar bestuur en is op die Witrivier Gholfbaan geleë. Gaste het toegang tot die gholfbaan en geriewe op die landgoed.

Verblyf by 7 Saint Andrews bestaan uit 2 slaapkamers wat ook deur ’n groep van 4 gaste bespreek kan word. Die kamers het ’n koningingrootte-bed of ekstra lang koninggrootte-bed, en ’n en suite-badkamer. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis het ’n kombuis wat gedeel word en volledig toegerus is. Daar is ook ’n sitarea waar gaste kan ontspan. Gaste het toegang tot die 18-putjie-gholfbaan, tennis- en muurbalbane, en die klubhuis wat ’n swembad het.

Bergfietsroetes, die Krugerwildtuin, gewilde visvangdamme, inkopiegeriewe, welweessentrums en spas en verskeie restaurante is binne ’n 10 km-radius vanaf 7 Saint Andrews.

Slaapplek

'n Bespreking by 7 Saint Andrews sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Minikroeg
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 7 Saint Andrews gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false