70 on Porterfield
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Porterfield Road, Blouberg, Parklands, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
70 on Porterfield bied gehalteverblyf in Parklands, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.
Gaste kan tussen die hoofhuis of 5 selfsorgeenhede kies wat elk 'n aparte badkamer het. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en al die slaapkamers het dubbelbeddens wat in enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers het wasbakke, storte en toilette.
Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die selfsorgeenhede het 'n TV met DStv en gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie, eetgerei en breekware.
Daar is 'n braai-area met sitplek en 'n swembad.
Ligging
- 70 Porterfield Road, Blouberg, Parklands, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Porterfield Road, Blouberg, Parklands, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang