70 on Highstrand
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Boundary Road, Highstrand Unit 67, Green Point, 1620, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
70 on Highstrand is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Green Point, perfek vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien en droër vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en beskik oor 'n eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuinarea met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het veilige parkering op die perseel en is naby winkels, restaurante en ontspanningsplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Boundary Road, Highstrand Unit 67, Green Point, 1620, Wes-Kaap
- Gaste dink 70 on Highstrand het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Boundary Road, Highstrand Unit 67, Green Point, 1620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang