+12

704 Market House

Hotel
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 704, 88 Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 049 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

704 Market House is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad. Hierdie stylvolle ruimte is 'n uitstekende opsie vir 'n paartjie se wegbreek.

Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Skuifdeure lei na 'n oulike balkon met buitesitplek - die perfekte plek om te ontspan en die pragtige uitsigte oor die stad in te neem.

Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Balkon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Unit 704, 88 Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 049
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 049
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 049
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 704, 88 Saint Georges Mall, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa62a8301815aa0dde88bba7b6e1a64e183b6c94b3278a972ad15ce424f56184feda9d5552dfb0d431bb74aafe7be1f07aaa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 049 per nag, vir 2 mense Unit 704 88 Saint Georges Mall 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9229399 18.42079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang